Johannes 6:40 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is die wil van my Vader: dat elkeen wat die Seun sien en in Hom glo, die ewige lewe sal hê; en Ek sal hom op die laaste dag uit die dood laat opstaan.”

Johannes 6

Johannes 6:38-43