Johannes 6:35 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Jesus sê vir hulle: “Ek is die brood wat lewe gee. Wie na My toe kom, sal nooit weer honger kry nie, en wie in My glo, sal nooit weer dors kry nie.

Johannes 6

Johannes 6:27-40