Johannes 6:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jesus antwoord hulle: “Dít verseker Ek julle: Julle soek My, nie omdat julle die wondertekens gesien het nie, maar omdat julle van die brood geëet en versadig geword het.

Johannes 6

Johannes 6:17-29