Johannes 6:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nadat die mense versadig was, sê Hy vir sy dissipels: “Maak die stukke bymekaar wat oorgebly het sodat daar niks verlore gaan nie.”

Johannes 6

Johannes 6:8-18