Johannes 5:37 Afrikaans 1983 (AFR83)

En die Vader wat My gestuur het, het ook oor My getuienis afgelê. Sy stem het julle nog nooit gehoor nie en sy gestalte ook nie gesien nie.

Johannes 5

Johannes 5:36-42