Johannes 5:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek verseker julle: Daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die dooies die stem van die Seun van God sal hoor, en dié wat daaraan gehoor gee, sal lewe.

Johannes 5

Johannes 5:19-28