Johannes 5:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Vader het die Seun lief en wys Hom alles wat Hy doen; en Hy sal Hom nog groter dade as hierdie wys, sodat julle verbaas sal staan.

Johannes 5

Johannes 5:16-25