Johannes 5:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Later kry Jesus hom in die tempel en sê vir hom: “Kyk, jy is nou gesond. Moet nou nie meer sonde doen nie, sodat daar nie iets ergers met jou gebeur nie.”

Johannes 5

Johannes 5:12-22