Johannes 4:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Samaritaanse vrou sê toe vir Hom: “Hoe vra jy, wat 'n Jood is, vir my, 'n Samaritaanse vrou, water om te drink?”Die Jode en die Samaritane gaan immers nie met mekaar om nie.

Johannes 4

Johannes 4:3-11