Johannes 3:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Hy wat van bo af kom, is bo almal; hy wat van die aarde is, hoort by die aarde en praat die taal van die aarde. Hy wat uit die hemel kom, is bo almal.

Johannes 3

Johannes 3:30-36