Johannes 3:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

En so kom die skeiding: die lig het na die wêreld toe gekom, en tog het die mense eerder die duisternis as die lig liefgehad, want hulle dade was sleg.

Johannes 3

Johannes 3:18-23