Johannes 21:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar is nog baie ander dinge wat Jesus gedoen het. Maar as dit een vir een beskrywe moet word, dink ek, sou die hele wêreld nie genoeg plek vir die boeke hê nie.

Johannes 21

Johannes 21:23-25