Johannes 21:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jesus antwoord hom: “As Ek wil hê dat hy in die lewe moet bly totdat Ek weer kom, is dit nie jou saak nie. Volg jy My!”

Johannes 21

Johannes 21:12-25