Johannes 21:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Simon Petrus het toe in die skuit geklim en die net op die land getrek. Dit was vol groot visse, honderd drie en vyftig, en alhoewel daar so baie was, het die net nie geskeur nie.

Johannes 21

Johannes 21:1-14