Johannes 20:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daardie Sondagaand was die dissipels bymekaar. Alhoewel die deure gesluit was omdat hulle bang was vir die Jode, het Jesus gekom en tussen hulle gaan staan en vir hulle gesê: “Vrede vir julle!”

Johannes 20

Johannes 20:10-20