Johannes 20:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jesus vra haar toe: “Mevrou, waarom huil jy? Vir wie soek jy?”Sy het gedink dit is die tuinopsigter, en sy het vir hom gesê: “Meneer, as u Hom weggevat het, sê vir my waar u Hom begrawe het, en ek sal Hom daar gaan haal.”

Johannes 20

Johannes 20:9-24