Johannes 20:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Sondagmôre vroeg, toe dit nog donker was, kom Maria Magdalena by die graf en sien dat die klip van die graf af weggerol is.

Johannes 20

Johannes 20:1-6