Johannes 2:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar die Jode het Hom aangespreek en vir Hom gesê: “Met watter wonderteken kan u vir ons bewys dat u hierdie dinge mag doen?”

Johannes 2

Johannes 2:17-25