Johannes 19:35 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy wat dit gesien het, lê daarvan getuienis af, en sy getuienis is waar. Hy weet dat hy die waarheid praat, sodat julle ook kan glo.

Johannes 19

Johannes 19:30-42