Johannes 19:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die soldate Jesus dan gekruisig het, het hulle sy boklere gevat en dit in vier dele verdeel, vir elke soldaat 'n deel. Hulle het ook sy onderkleed gevat. Dit was sonder naat van bo af in een stuk geweef.

Johannes 19

Johannes 19:18-26