Johannes 18:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê Jesus: “Ek het vir julle gesê dit is Ek. As julle My soek, laat die mense hier by My dan toe om weg te gaan.”

Johannes 18

Johannes 18:1-10