Johannes 18:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Jesus dan vir hulle sê: “Dit is Ek!” het hulle teruggedeins en op die grond neergeval.

Johannes 18

Johannes 18:2-9