Johannes 18:37 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Dan is jy tog wel 'n koning?” vra Pilatus.“Dit is soos u sê: Ek is 'n koning,” antwoord Jesus. “Ek moet oor die waarheid getuienis aflê. Hiervoor is Ek gebore, en hiervoor het Ek na die wêreld toe gekom. Elkeen wat aan die waarheid behoort, luister na wat Ek sê.”

Johannes 18

Johannes 18:27-40