Johannes 18:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Simon Petrus het hom nog gestaan en warm maak. Die mense by die vuur vra toe vir hom: “Jy is tog nie ook een van sy dissipels nie?”Hy het dit ontken en gesê: “Nee, ek is nie!”

Johannes 18

Johannes 18:19-30