Johannes 18:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jesus het hom geantwoord: “Ek het in die openbaar met die mense gepraat. Ek het hulle altyd in die sinagoges en in die tempel geleer, waar al die Jode bymekaar kom; en Ek het niks in die geheim gesê nie.

Johannes 18

Johannes 18:19-23