Johannes 17:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

want die woorde wat U My gegee het, het Ek aan hulle gegee. Hulle het dit aangeneem en tot die oortuiging gekom dat Ek waarlik van U gekom het, en hulle het geglo dat U My gestuur het.

Johannes 17

Johannes 17:6-9