Johannes 17:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Ek het u Naam bekend gemaak aan die mense wat U My uit die wêreld gegee het. Hulle het aan U behoort, en U het hulle aan My gegee, en hulle het u woord ter harte geneem.

Johannes 17

Johannes 17:5-7