Johannes 17:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek in hulle en U in My, sodat hulle volkome een kan wees, sodat die wêreld kan weet dat U My gestuur het en hulle liefhet net soos U My liefhet.

Johannes 17

Johannes 17:21-26