Johannes 17:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek bid dat hulle almal een mag wees, net soos U, Vader, in My is en Ek in U, dat hulle ook in Ons mag wees, sodat die wêreld kan glo dat U My gestuur het.

Johannes 17

Johannes 17:18-24