Johannes 17:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het u woord aan hulle gegee, en die wêreld haat hulle, omdat hulle nie tot die wêreld behoort nie, net soos Ek ook nie tot die wêreld behoort nie.

Johannes 17

Johannes 17:10-22