Johannes 17:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nadat Jesus dit gesê het, het Hy na die hemel toe opgekyk en gesê: “Vader, die tyd het gekom. Verheerlik u Seun, sodat die Seun U kan verheerlik.

Johannes 17

Johannes 17:1-9