Johannes 16:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Dit het Ek deur beeldspraak vir julle gesê. Daar kom 'n tyd wanneer Ek nie meer deur beeldspraak met julle sal praat nie maar julle reguit van die Vader sal vertel.

Johannes 16

Johannes 16:16-27