Johannes 16:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit verseker Ek julle: Julle sal huil en treur, maar die wêreld sal bly wees. Julle sal bedroef word, maar julle droefheid sal in blydskap verander.

Johannes 16

Johannes 16:12-26