Johannes 15:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

As iemand nie in My bly nie, word hy weggegooi soos 'n loot en hy verdroog. Die mense maak sulke lote bymekaar en gooi dit in die vuur, en dit verbrand.

Johannes 15

Johannes 15:3-8