Johannes 15:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle moet in My bly en Ek in julle. 'n Loot kan nie uit sy eie vrugte dra as hy nie aan die wingerdstok bly nie; en so julle ook nie as julle nie in My bly nie.

Johannes 15

Johannes 15:1-11