Johannes 15:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek noem julle nie meer ondergeskiktes nie, want 'n ondergeskikte weet nie wat sy baas doen nie. Nee, Ek noem julle vriende, omdat Ek alles wat Ek van my Vader gehoor het, aan julle bekend gemaak het.

Johannes 15

Johannes 15:14-16