Johannes 14:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Wie my opdragte het en dit uitvoer — dit is hy wat My liefhet. En wie My liefhet, hóm sal my Vader liefhê, en Ek sal hom ook liefhê en My aan hom openbaar.”

Johannes 14

Johannes 14:14-25