Maar Petrus sê vir Hom: “U sal in alle ewigheid nooit my voete was nie!”Daarop sê Jesus vir hom: “As Ek jou nie was nie, het jy nie deel aan My nie.”