Johannes 13:36 Afrikaans 1983 (AFR83)

Simon Petrus vra toe vir Hom: “Here, waarheen gaan U?”Jesus het hom geantwoord: “Waarheen Ek gaan, kan jy My nie nou volg nie, maar later sal jy My volg.”

Johannes 13

Johannes 13:34-38