Johannes 13:33 Afrikaans 1983 (AFR83)

My kinders, Ek is nog net 'n klein rukkie by julle. Dan sal julle My soek, en soos Ek vir die Jode gesê het, sê Ek nou vir julle ook: Waar Ek heen gaan, kan julle nie kom nie.

Johannes 13

Johannes 13:25-38