Johannes 13:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

Omdat Judas die beursie gehad het, het party van hulle gedink dat Jesus vir hom sê: “Gaan koop wat ons vir die paasfees nodig het,” of dat hy iets vir die armes moes gaan gee.

Johannes 13

Johannes 13:22-34