Johannes 13:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

En nadat Judas die stukkie brood gevat het, het die Satan in hom ingevaar. Toe sê Jesus vir hom: “Wat jy wil doen, moet jy baie gou doen!”

Johannes 13

Johannes 13:26-28