Johannes 12:34 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die mense sê toe vir Hom: “Ons het uit die Skrif geleer dat die Christus vir ewig gaan bly. Hoe sê u nou dat die Seun van die mens verhoog moet word? En hierdie Seun van die mens, wie is hy?”

Johannes 12

Johannes 12:29-42