Johannes 12:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dít verseker Ek julle: As 'n koringkorrel nie in die grond val en sterwe nie, bly hy net een; maar as hy sterwe, bring hy 'n groot oes in.

Johannes 12

Johannes 12:16-31