Johannes 12:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jesus se dissipels het hierdie dinge eers nie verstaan nie, maar nadat Hy verheerlik is, het hulle daaraan gedink dat wat daar geskrywe staan, op Hom betrekking gehad het en dat dit met Hom gebeur het.

Johannes 12

Johannes 12:8-17