Johannes 11:54 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarom het Jesus nie meer in die openbaar onder die Jode rondgegaan nie, maar daarvandaan weggegaan na die streek naby die woestyn, na 'n dorp met die naam Efraim. Daar het Hy met sy dissipels 'n rukkie gebly.

Johannes 11

Johannes 11:47-57