Johannes 11:51 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit het hy nie uit sy eie gesê nie, maar omdat hy daardie jaar hoëpriester was, het hy geprofeteer dat Jesus vir die nasie sou sterwe.

Johannes 11

Johannes 11:47-57