Johannes 11:44 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die oorledene het uitgekom. Sy hande en sy voete was nog toegedraai met grafdoeke en sy gesig toegebind met 'n kopdoek. Jesus sê toe vir die mense: “Maak hom los dat hy kan huis toe gaan.”

Johannes 11

Johannes 11:35-46