Johannes 11:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Jesus dit hoor, het Hy gesê: “Hierdie siekte sal nie op die dood uitloop nie, maar op die openbaring van die wonderbaarlike mag van God, sodat die Seun van God daardeur verheerlik kan word.”

Johannes 11

Johannes 11:1-14