Johannes 11:33 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Jesus sien dat Maria huil en dat die Jode wat saam met haar gekom het, ook huil, het sy gemoed vol geskiet en was Hy aangedaan.

Johannes 11

Johannes 11:29-37